Image

welkom by nina se

klaskamer

Nina is altyd beskikbaar en haar kort video’s kan oor en oor gekyk word tot jy die begrip onder die knie het. Haar droom is om jou toe te rus om self oplossings te vind en planne te maak wanneer jy met Rekeningkunde sukkel en in die proses ‘n liefde vir Rekeningkunde en probleemoplossing te ontwikkel, belangrike vaardighede op skoolvlak en in die werksomgewing.

Nina se video’s en eksamenvoorbeelde sal jou help om jou Rekeningkundige kennis te versterk en selfvertroue te kry vir enige vraestel.

Rekeningkunde klasse en eksamen vraestelle word behandel vir die volgende Grade:

Image

GRAAD 10

Image

GRAAD 11

Image

GRAAD 12

OPSIES BESKIKBAAR

Registreer nou by enige van die opsies en kry toegang tot 'n jaar se klasse wat

behandel word in skole.